Landless People's Movement

Landless People's Movement
LPM
Leier Bernadus Swartbooi
Gestig 2016
Amptelike kleure Oranje

Die Landless People's Movement (LPM) is 'n hoofstroom politieke party in Namibië wat in 2016 gestig is en amptelik in 2018 geregistreer is. Die party word tans gelei deur die voormalige adjunkminister van lande en hervestiging, Bernadus Swartbooi, wat as president dien. Die adjunkleier van die party is Henny Seibeb.[1][2] Die LPM het tans elf setels in die Nasionale Vergadering.

  1. "LAND OWNERSHIP LOBBY GROUP FORMS POLITICAL PARTY". Saba-news.org. 13 September 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2019. Besoek op 8 Januarie 2019.
  2. "Landless People's Movement seeking restorative justice". Lelamobile.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2019. Besoek op 8 Januarie 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search